Coram Deo, die NG Kerk in Risiville Drie Riviere Vereeniging

Coram Deo

CORAM DEO GEMEENTESENTRUM

H/v Lucas- en Michaelstrate, Risiville

Posbus 263105, Drie Riviere, 1935

 KONTAKTE:

Soma le Roux:       016 4231502

Floris Knouwds:   016 4231205/0829272575

Agtergrond Impak Prediking Beoordeling Inskrywing Vrae/Kwessies Preek Laboratorium Word 'n borg Grondreëls

Prys vir
impak prediking

TuisbladAanbid saamWord deelMaak 'n verskilOns plekBestuurPersoneelPrysKontak

In gesprekke met lidmate het hulle telkens aangedui dat hulle opgewonde is oor die konsepte van beide die Coram Deo Prys vir Impak Prediking en die Preek Laboratorium. Meer as een het ook gevra of hulle finansieel kan bydra om hierdie projekte lewensvatbaar en volhoubaar te maak.

In die lig hiervan het die leierskap van Coram Deo besluit om ‘n spesiale rekening by die bank oop te maak waarin bydraes inbetaal kan word. Hierdie rekening funksioneer as ‘n trustrekening vir die projekte en word op die normale maniere deur die gemeente se eksterne ouditeure gekontroleer, dit is, wanneer hulle een maal per maand die maandelikse state opstel, asook weer wanneer hulle die jaarlikse finansiële state van die gemeente opstel.

Indien jy hierdie projek wil ondersteun, kan jy jou bydrae in die volgende maniere doen:

Eenmalige bydraes:

Betaal jou bydrae in by die rekening hieronder in EN stuur asseblief jou naam en e-pos adres aan fknouwds@telkomsa.net. Dan kan ons jou op ons poslys plaas en jou van tyd tot tyd laat weet hoe die projek vorder. Die bankbesonderhede vir inbetalings is as volg:

Coram Deo Prys
ABSA
Drie Riviere (Taknommer: 334537)
Spaarrekening no: 9331829017

Maandelikse bydraes:

Indien jy op ‘n maandelikse basis wil bydra, kan jy gewoonweg ‘n aftrekorder by jou bank skep om dit te doen.

Indien jy enige vrae hieroor het, kan jy dr. Floris Knouwds kontak by 016 4231205 of 0829272575.


So kan jy help met die projek…