CORAM DEO GEMEENTESENTRUM

H/v Lucas- en Michaelstrate, Risiville

Posbus 263105, Drie Riviere, 1935

 KONTAKTE:

Soma le Roux:       016 4231502

Floris Knouwds:   016 4231205/0829272575

Tuisblad Aanbid saam Word deel Maak 'n verskil Ons plek Bestuur Personeel Prys Kontak
Personeel van Coram Deo NG Kerk in Risiville, Drie Riviere, Vereeniging, Vaaldriehoek

Coram Deo

Die NG Gemeente in Risiville, Vereeniging

Ons personeel

Dr. Floris Knouwds is die afgelope 25 jaar leraar van Coram Deo gemeente. Hy is opgelei as maatskaplike werker, Sielkundige, predikant en as “master life coach”. Hy is hierbenewens ook:

Floris in getroud met Riana en hulle het 4 kinders en 2 kleinkinders.


Floris Knouwds predikant van die NG Kerk in Risiville Vereeniging Personeel van Coram Deo NG Kerk in Risiville, Drie Riviere, Vereeniging, Vaaldriehoek

Soma le Roux is die administratiewe bestuurder van Coram Deo. Vir haar kom haar gawe vir organi-sasie en haar passie om ‘n verskil te maak in haar pos bymekaar. Daar kry sy kans om te help om dinge te laat gebeur, plus gereeld kontak te hê met die mense van Coram Deo. Soma is getroud met Anton. Hulle het twee kinders en 4 kleinkinders.