Coram Deo


CORAM DEO GEMEENTESENTRUM
H/v Lucas- en Michaelstrate, Risiville
Posbus 263105, Drie Riviere, 1935
KONTAKTE:
Soma le Roux: 016 4231502
Floris Knouwds: 016 4231205/0829272575
Prys vir
impak prediking


Coram Deo NG gemeente het ‘n unieke prys tot stand gebring om predikers in die NG Kerk aan te moedig om hoë impak preke te preek... en om erkenning te gee aan predikers wat met uitstaande prediking mense se lewens positief beïnvloed.
Die Coram Deo Prys vir Impak Prediking is ‘n eerste, en een van die grootste pryse, in die veld van Christelike werk in Suid-Afrika wees.
Die prysgeld beloop R30,000.00 en sal vir die eerste keer in 2019 uitgeloof word aan ‘n prediker in die NG Kerk (onder die ouderdom van 40 jaar) wat met sy/haar prediking mense se lewens aanraak en verander.
Gebruik die skakels hier langsaan OF hierbo om meer uit te vind oor hierdie prys, die agtergrond daarvan en hoe dit werk.
Vir meer inligting of navrae:
Indien jy enige verdere vrae het (of sommer net wil gesels) oor die Coram Deo Prys of die preek laboratorium,
OF as jy belangstel om deel te neem aan die preek laboratorium,
kan jy dr. Floris Knouwds kontak
by 016 4231205 of 0829272575
of per e-pos by fknouwds@telkomsa.net.
Kliek hier om meer te lees oor
DIE PREEK LABORATORIUM
Kliek hier om meer te lees oor die
PRYS VIR IMPAK PREDIKING
Kliek hier om meer te lees oor
HOE OM ‘N BORG TE WORD