Coram Deo


CORAM DEO GEMEENTESENTRUM
H/v Lucas- en Michaelstrate, Risiville
Posbus 263105, Drie Riviere, 1935
KONTAKTE:
Soma le Roux: 016 4231502
Floris Knouwds: 016 4231205/0829272575
Prys vir
impak prediking


Hoe om in te skryf...
Inskrywing word gedoen:
- Deur ‘n erediens of preek van die prediker (waarin die preek 30 minute of langer is) op video vas te vang - met die klem op klankkwaliteit en nie op videografie nie.
- Deur hierdie video te beruik om ‘n DVD video van te maak wat aan ons gestuur kan word.
- Deur die DVD aan ons te stuur saam met die volgende inligting:
a. Die doel wat die prediker met die preek wou bereik, dit is, waarheen hy/sy die hoorder deur die preek wou begelei en watter reaksies hy/sy by die hoorder wou ontlok;
b. ‘n Vloeidiagram wat die loop van die preekinhoud skematies uitbeeld;
c. ‘n afskrif van die prediker se ID; en
d. kontakbesonderhede vir die prediker.
- Bogenoemde word gestuur aan:
Prys vir Impak Prediking,
Coram Deo NG Gemeente,
Posbus 263105,
Drie Riviere,
1935
om die kerkkantoor te bereik voor of op 30 Oktober 2018. - ‘n Preek kan ingeskryf word deur die prediker self, die kerkraad of lidmate van die gemeente.