Liturgie in Coram Deo Gemeente

Liturgie in Coram Deo Gemeente

Liturgie is die naam wat gegee word vir die opeenvolgende stappe in ‘n erediens. Hoewel Coram Deo ‘n NG Kerk is, het die styl van ons eredienste afgewyk van die tradisionele manier waarop eredienste in ‘n NG Kerk ingerig word. Hoofsaaklik omdat ons...
Maak ‘n verskil in Coram Deo

Maak ‘n verskil in Coram Deo

In Coram Deo het ons besluit om nie op verskillende plekke te probeer help deur geld of kos uit te deel nie. In plaas daarvan het ons ‘n manier gesoek om volhoubaar betrokke te wees by ‘n spesifieke nood. Hierdie soektog het ons by die Lochvaal deurgangshuis...
Só lyk Coram Deo se eredienste

Só lyk Coram Deo se eredienste

Eredienste word op Sondagoggende om 09h00 in die gemeentesentrum (Lucasstraat 37 in Risiville) gehou. En as jy dit vir die eerste keer bywoon, kan jy ‘n paar dinge verwag: ‘n informele erediens; mense wat met gemaklike kleredrag die erediens bywoon; mense...