by coramdeo | Mar 16, 2023 | Uncategorized
Mense beleef hulle geloof verskillend van mekaar. Sommige mense geniet stilte en gewydheid. Ander genniet ‘n “happening”. Nog ander geniet die nabyheid van ander gelowiges. Wanneer die geleerddes oor hierdie verskille in geloofsbelewing praat, noem hulle dit...